Spore

R195.00

Description:           
As iemand jou spore kon volg, sou hulle presies kon sê waarmee jy besig is. As jy terugkyk oor jou skouers sal jy sien waardeur jy is.

EEN WAARHEID VAN SPORE: DIT LÊ ALTYD AGTER JOU…

Jou spore nadat jy jou Bybel toegemaak het of uit ‘n erediens gestap het, sal verklap of jy net ‘n HOORDER VAN DIE WOORD IS OF ‘N DADER.

Daar is spore wat agter jou lê in paaie wat jy nooit ooit weer sal wil loop nie… Daar is skaam spore; spore waar jy baie huiwerig was en in twyfel gestap het… Daar is spore in kerke waarin jy leringe ontvang het… Daar is spore wat knieë-spore is van baie bid… Spore van gesond word… Spore waar dit soos ‘n maling lyk waar jy erg gestoei het met iets… Daar is spore van geluk; spore waar jy lig deur die lewe gestap het… Spore anderkant ‘n wenstreep…

Jou SPORE IS JOU STORIE… As jy nuwe SPORE wil trap terwyl Die Son van Geregtigheid met genesende hande uit Sy strale op jou skyn is hierdie boek vir jou – dat jy sal loop waar die dromers loop; hulle wat glo hulle is tot alles in staat deur Christus Jesus te volg.

10 in stock

SKU: HDRLPBS Category:

Description

Geestelike groei boek

Additional information

Weight 0.220 kg
Dimensions 0.10 × 0.150 × 0.210 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial