Om in Hemelse Plekke te sit

R325.00

Description:           
Hierdie boek is geskryf met ’n passie om jou as leser nader aan God te bring. Dat Hy nie meer vir jou ver en onbereikbaar sal wees nie, maar dat jy jou lewe so sal neerlê dat jy by die plek sal kom om Hom aan te roep as Abba, my Vader. Dat jy sal leef uit die waarheid. Sonder Jesus is jy niks en sal jy nie kan sit as kind by Sy voete nie.

Ek weet deur Die Heilige Gees se aanraking gaan jy jou as vir sieraad omruil, gaan jy klaarmaak met die hartseer in jou lewe, gaan jy die salwing van vars vreugde-olie ontvang, gaan jy in oorwinning die gewaad van ‘n verslae gees van jou afruk en jou beklee met ’n nuwe kleed van lof.

En dan sal jy voor die Koning kan ingaan; om aan Hom jou nuwe skoonheid te toon, want Sy genade is vir jou genoeg.

En as jy afkyk vanuit hemelse plekke, sal jy verstaan wat volmaakte liefde is en jy sal seker maak dat jy as bruid gereed is om die Bruidegom te ontmoet.

9 in stock

SKU: HDRLPBHP-A Category:

Description

Geestelike groei boek

Additional information

Weight 0.340 kg
Dimensions 0.15 × 0.150 × 0.210 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial