Kies die Lewe

R310.00

Description:           
‘n Boek wat jou gaan leer hoe om gesond te word van elke liewe wond – om jou te bring in God se wonderbaarlike lig, om vir die lewe te kies – en alles begin waar God vir jou maar eintlik roep om bruid te wees van Sy Seun, Jesus Christus, maar daar is soveel vrese wat ons keer om God se volmaakte liefde te ervaar…

Daar is soveel verwerping dat jy nie besef dat jy in Chrsitus Jesus se indentiteit in jou moet begin leef nie en nie in hoe jy dink jy is nie. Ons is veronderstel om die oorvloed te leef maar depressie kan ons nie daardie oorvloed laat sien nie.

Die getuienisse van hierdie boek spreek vanself – mense wat hulle rug gedraai het op die vloek en die dood en nou LEEF IN DIE LEWE WAT HULLE GEKIES HET VAN OORVLOED!

9 in stock

SKU: HDRLPBKDL Category:

Description

Innerlike genesing boek

Additional information

Weight 0.320 kg
Dimensions 13 × 150 × 210 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial