He gave His Body and He shed His Blood (Afrikaans)

R195.00

Description:

He gave His Body and He shed His Blood is dr. Leonie se agste publikasie en beslis ook een van die belangrikste boeke wat sy tot op hede geskryf het.

 

Het jy al ooit gewonder oor die dieper betekenis van Jesus se kruiswoorde? Hierdie boek neem die leser terug na daardie tydlose gebeurtenis in Christelike geskiedenis, maar beklemtoon hoe elke detail selfs tot vandag in ons menswees weergalm.

 

Dr. Leonie se skryfwyse is vereenvoudig sodat He gave His Body and He shed His Blood vir lesers van alle ouderdomme geskik is. Sy is só ernstig oor die dringendheid van hierdie boodskap, dat die boek se titel in Afrikaans en Engels presies dieselfde bly – net soos sy dit van Die Heilige Gees ontvang het. Elke stelling is op God se Woord gebaseer en word op ‘n vars manier vir die leser oopgebreek.

 

He gave His Body and He shed His Blood is nie net ‘n boek nie, maar ‘n openbaring en antwoorde op vrae wat jy nooit eers gedink het jy in jou lewe nodig sou hê nie.

9 in stock

SKU: HDRLPBHGHB-1A Category:

Description

Geestelike dagstukboek

Additional information

Weight 0.890 kg
Dimensions 0.53 × 0.140 × 0.210 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial