Dit wat in die Duisternis is, sal aan die Lig kom

R365.00

Description:           
Een van die boeke wat in beradingsopleiding gebruik word.

Hierdie boek is geskryf onder leiding van die Heilige Gees; dat ons kan weet dat daar wel duisternis is en die dinge daarin se poging is om ons lewe in oorvloed te steel. Aan die ander kant sal wat verborge is, aan ons wie in die koninkryk van die Lig is, bekend word.

Soos ek altyd sê; ‘n goeie boek vir die koffietafel wat jou nie net met kennis sal bekragtig nie, maar wat jou die krag sal gee om dieper te gaan en uiteindelik mense te kan ‘bedien’ uit die waarheid sonder om te twyfel of jy nie dalk mense op ‘n dwaalspoor bring nie, maar wel nader aan God se Wil.

As the reader of this book, you were created to “fear” God as your Father and once you know the ‘Fear of the Lord’, the light of Jesus can shine over you. By holding on to His promises, you will be able to leave your old life as a slave to sin and enter joyously into your promised land.

8 in stock

SKU: HDRLPBDA Category:

Description

Bybelstudie boek

Additional information

Weight 0.650 kg
Dimensions 0.13 × 0.210 × 0.297 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Wordpress Social Share Plugin powered by Ultimatelysocial